>> HOMEPAGE
<< back

In Zulu

Chofoza lapha

In Xhosa

Cofa apha
In Sesotho

Tobetsa mona
In English

Kliek hier

Geagte Menere

Medisyne Beheerraad/ Mail & Guardian Nuusblad/ Die Dr. Rath Health Foundation

  1. Ons tree namens die Medisyne Beheerraad en sy lede (“ons kliente”) op.
  2. Ons is voorgelig dat u ‘n artikel getiteld “Help om Miljoene lewens in Suid-Afrika te red, Breek die kettings van Farmaseutiese kolonialisme.” In die 8 Oktober 2004 tot 14 Oktober 2004 uitgawe van u koerant gepubliseer het. ‘n Kopie van die artikel is aangeheg en gemerk “A”(die artikel).
  3. In hierdie opsig wil ons u adviseer dat die inhoud van voormelde artikel deur ons kliënte as lasterlik en dus as wederegtelik beskou word.
  4. In die lig van voormelde word dit van u verlang om ons met ‘n skriftelike onderneming te voorsien dat u
    • ‘n Verskoning sal publiseer, waarvan die inhoud deur ons kliënte voor publikasie goedgekeur is; en
    • Nie weer in die vervolg die artikel sal publiseer nie.
  5. Die bovermelde skriftelike onderneming word teen 17.00 vandag verwag, by gebreke waarvan, ons kliënte ‘n dringende aansoek vir wetlike vergoeding insluitend, maar nie beperk tot toepaslike bevel insake koste, van stapel sal stuur.
  6. Ons kliënte se regte bly voorbehou.
  7. Ons wag op u dringende antwoord.

Die uwe

<< back

Sitemap

Dr Matthias Rath is the physician and scientist who led the breakthrough discoveries in the natural control of cancer, cardiovascular disease and other chronic health conditions.
>> More...

A complete overview of Dr. Rath's campaign including full background information on all the issues.
>> More...

Up to date news and comment about worldwide developments

>> Natural Health Alternatives
>> Business with Disease
>> U.N.-Related Issues
>> Other News
>> African Union News


Click here for more information about the Foundation.

Click here to send us an email.

 Printer-friendly page

Send page to a friend Send page to a friend

Bookmark this page Bookmark this page
RSS

 © 2008 Dr. Rath Health Foundation Send page to a friend contact Printer-friendly page Help Previous document Top of the page Function not available in this page Back to Homepage