>> HOMEPAGE

Geen Vryheid, Geen Demokrasie
Sonder Gesonheidsgelet



Dr. Matthias Rath M.D is ‘n wereldbekende geneesheer en wetenskaplike wat die leiding geneem het in die wetenskaplike deurbraak tot die natuurlike voorkoming van kardiovaskulê siekte en kanker. Hy is ‘n lid van die American Heart Association, die New York Academy Of Sciences en ander internasionale organisasies.

Die ontslape Dr. Pauling, ontvanger van die Nobelprys vir Chemie en Vrede, het verklaar dat Dr. Rath se ontdekkings so belangrik is dat hulle die ware bestaan van die farmaseutiesenywerheid, wat op gepatenteerde geneesmiddels gebaseer is, bedreig. Dr. Rath is internasionaal bekend vir sy burgelike moed om teen die belange van die farmaseutiese-
nywerheid op te staan. The Dr. Rath Health Foundation is ‘n leier in navorsing en voorligting van natuurlike gesondheidsmetodes.

Dr. Rath het in die amptelike verwelkomingsdokument van die Wêreld Spitsberaad in Johannesburg in Augustus 2002, ’n internasionale gesondheidspoging “Health for All by the Year 2002” (“Gesondheid vir Almal teen die Jaar 2002”) omlyn. Hierdie program het sterk laat uitbring dat vandag se mees alledaagse siektes grootliks uitgeroei kan word deur die optimale gebruik van vitamine en ander mikrovoedingstowwe.

Die Gesonheidsministers van die sub-Sahara lande insluitend Suid-Afrika, Angola, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Swaziland, Zambië en Zimbabwe het by hierdie Wereld Spitsberaad vergader.Hulle het die bevordering verklaar van ‘n gemeenskapsgebaseerde voedingsprogram en het ‘n beroep op regerings gedoen om streeks-
intervensie, deur die reduksie van mikrovoedingstofwanvoeding met gefortifiseerde voedsel, te versnel.

Baie regerings – onder andere, Jordanië, die Verenigde Arabiese Emirate, China en andere, het natuurlike gesondheidsprogramme gevolg en aanvaar om die gesondheid van hulle mense te verbeter. Die VV(O)-se VVO-Voedsel en Landbou Organisasie(VLO) – het in die tussentyd ‘n internasionale veldtog van stapel gestuur – “Food is the first medicine for HIV/AIDS”. (Voedsel is die eerste medisyne vir MIV/VIGS.) UNICEF – die Verenigde Nasies se Organisasie vir Kinders het gevolg met ‘n verslag waarin hulle tot die slotsom kom dat : “Die beheer van vitamine- en mineralegebreke is ‘n bekostigbare manier om die lewens van twee biljoen mense te verbeter en om die pols van ekonomiese ontwikkeling te versterk”.

Dr. Rath – met sy roep om ‘n Wereldgesondheidsalfabetisering (WGA) – neem sy bepleiting een tree verder na die verbetering van gesondheid op ‘n globale skaal.Hy het verkies om sy programmatiese pleit in Suid-Afrika te publiseer want die Suid-Afrikaanse regering is ‘n internasionaal erkende leier in die stryd om die mensdom van die ‘farmaseutiese bedryf met siekte’ se juk te bevry, en om gesondheid as ‘n mense reg in te stel.

Bloudruk vir die Bou van 'n Gesonde Nasie

Wereldgesondheidsalfabetasering (WGA):

  1. Siekte – die dringendheid. Meer sa 90% van die mense van die ontwikkelende en geindustriliseerde wereld sterf aan ‘n tekort van voeding,naamlik bebreke aan mikrovoedingstowwe en hongerte. Hierdie toestande armoede en gesondheidsongeletterdheid veroorsaak en is voorkombaar. Die globale verspreiding van voedsame gesondheids informasie is ‘n voorvereiste vir die voorkoming en uitroeiing van vandag se alledaagse siektes.
  2. Ongeletterdheid – die dringendheid . Meer as een biljoen mense in die wereld is ongeletterd en is dus veragterd van ‘n waardige lewe.Deur te leer om te lees en skryf – terwyl hulle gesondheidsgeletterdheid baasraak – sal hulle bemagtig word om hulle lewensomstanghede te verbeter asook geletterdheid vir hulle kinders en toekomstige geslagte te verseker.
  3. Die swye verbreek – die dringendheid. Die feit dat biljoene mense in ongeletterdheid lewe, en sterf aan voorkombare siektes is nie toevallig nie.Hierdie feite is die direkte gevolg van kennis – wat essensiele gesondheidsinformasie insluit – wat doelbewus van biljoene mense weerhou word deur diegene wat hulle ekonomiese mag opbou deurdat hulle die mense ongeletterd hou met betrekking tot hulle verstand en hulle liggame.
  4. Die missie van die Wereldgesondheidsalfabetisering (WGA ) is om gesondheidsongeletterdheid sowel as algemene ongeletterdheid vir hierdie en toekomstige geslagte hok te slaan.Dit is die voorvereiste om vandag se mees alledaagse siektes uit te roei,om biljoene mense se lewens te red en hulle in staat stel om ‘n waardige lewe te lei.Hierdie veldtog sal nie rus totdat hierdie doelwiite bereik is.
  5. Die ‘onderwysers’van die WGA. Die WGA nooi mense van alle nasies,rasse en gelowe,jonk en oud,leke en beroepsmense uit om hulleself in te lig aangaande die kritiese rol van voeding en mikropvoedingstowwe om optimale gesondheid te handhaaf, en om gesondheidsonderwysers te word,wat die WGA veldtog in hul gemeenskappe sal dra.Die WGA is ‘n globale poging wat deur elke indiwidu en regerings wereldwyd gedra word,en wie hulle verantwoordelik aanvaar.
  6. Die ‘skole’ van die WGA. Die klaskamers van die WGA word nie tot gereelde skole en dokters se sprekkamers beperk nie.Die basiese wetenskaplike gesondheidsinformasie is so duidelik en logies,dat dit kan en sal in elke woonkamer, biblioteek, passassiersbus, kerksaal, unie vergadering, parlementere sessies, korporatiewe raadskamer en net omtrent enige ander plek waar mense ontmoet,versprei word.
  7. Die ‘skoolboeke’ van die WGA . Enige boek wat die rol van vitamine en ander mikrovoedingstowwe in die metabolisme van die selle van ons liggame beskryf,enige boek of informasie medium wat die gesomdheidsvoordele van voedingstowwe vir die optimalisering gesondheid en voorkoming van siektes kan as ‘n opvoedkundinge middel dien.Die mees belangrike onderwysmiddel, is egter, die mondelingse verspreiding van gesondheidsinformasie.
  8. Die WGA se sleutel gesondheidsboodskap. Die globale gesondheidvoorligtingsveldtog sal op die basiese gesondheidsinformasie,wat die lewe van elke persoon op aarde direk sal affekteer,toegespits word:Gesondheid en siekte word op die vlak van miljoene selle in die liggaam bepaal en ‘n gebrek aan vitamine en ander essensiele mikrovoedingstowwe is die mees frekwente oorsaak van sellulere foutwerking en dus – die oorsaak van vandag se mees alledaagse siektes.
  9. Die wetenskaplike basis van die WGA. Die wetenskaplike feite aangaande die kritieke rol van vitamine,minerale en ander mikrovoedingstowwe as biologiese reddings brandstowwe (mede-ensieme)is al amper vir ‘n eeu vasgestel, en kan in enige biologie,biochemie en sel fisiologie teksboek bestudeer word. Terwyl natuurlike wetenskap teksboeke hierdie basiese gesondheidsinformasie as vanselfsprekend aanvaar, is dit‘n ontnugterende feit dat hierdie kritieke informasie amper geheel en al uit mediese teksboeke gelaat is.
  10. Twee mikrovoedingstowwe – die wetenskaplike fokus van die WGA veldtog – sal die loop van geskiedenis verander. Van al die mikrovoedingstowwe wat die liggaam vir optimale gesondheid benodig,is daar twee wat so ‘n belangrike rol het dat hulle al die ander oorheers. Vitamine C en die natuurlike aminosuur, Lisine. Hierdie twee mikrovoedingstowwe kan nie deur die liggaam produseer word nie, tog word die tempo waarteen kollageen molekules produseer word, deur hulle bepaal, en sodoende die stabiliteit van al die bindweefsel in ons liggame.Die bindweefsel op sy beurt is die sleutel faktor wat die ontwikkeling en verspreiding van siektes voorkom.
  11. Die WGA beeindig ‘n eeu waarin die waarheid die stilswye opgele was. Die essensiele sellulere funksie van Vitamine C,Lisine en ander mikrovoedingstowwe vir menslike gesondheid was amper ‘n eeu gelede al ontdek.Die ontdekking van hierdie natuurlike, nie-patentbare stowwe het ‘n onmiddelike gevaar ingehou vir die farmaseutiese‘beleggings bedryf met siekte’ wat op gepatenteerde, sintetiese geneesmiddels gebaseer is. Die mees aaklige misdaad in die geskiedenis van die mens, is die weerhou van reddingsinformasie van biljoene mense aangaande die essensiele behoefte vir optimale inname van Vitamine C en Lisine. Hierdie doelbewuste versperring van fundamentele gesondheids –kennis het die stabiliteit van die bindweefsel in die liggame van biljoene mense verswak en is hulle as prooi vir die ontwikkeling van enige siekte opgelewer het.
    Die eeu-lange versperring van essensiele gesondheidsinformasie was doelbewus deur die farmaseutiese belanghebbende groepe gebruik om sodoende siektes te bevorder en die liggame van biljoene mense te omskep in markpleine vir ‘belegging in siekte’.Die WGA beeindig hierdie globale gesondheids –ongeletterdheid wat to dusver die lewens van tienbiljoene mense se lewens gekos het.
  12. Die verwagte, verwoede opposisie van die farmaseutiese kartel teen die WGA. Die gesondheidsongelletterdheid van die mense van die wereld,georganiseerd deur die farmaseutiese kartel, is ‘n doelbewuste manier om sy globale bedryf met siekte voort te sit en uit te brei.Die weerhou van reddingsinformasie aangaande natuurlike gesondheid was ‘n voorvereiste vir die onvergelyklike groei van die farmaseutiese nywerheid oor die laaste eeu, wat dit vandag se grootste en mees winsgewende bedryf maak.Die WGA bedreig die juiste bestaan van die hierdie beleggingsbedryf wat waarskynlik met alles tot sy beskikking terug sal veg.
  13. Die noodsaaklikheid vir die WGA om die omvang van die tragedie te ontbloot. Die woordeboek definisie van die term ‘terreur’,is die aanwending van geweld deur ‘n klein groep mense wat poog om hulle spesiale belange op andere af te dwing sonder sonder die mense se lewens in ag te neem.Die spesiale belange agter die farmaseutiese ‘beleggingsbedryf met siektes’ hoort presies tot hierdie beskrywing.Die feit dat biljoene mense as ‘n direkte gevolg van hierdie ‘farmaseutiese terreur’ gesterf het, is vir almal voor die hand liggend. Die Vatikaan het onlangs die farmaseutiesekartel van ‘volksmoord’ beskuldig– veral in verband met sy besigheidsoptrede in Afrika.
  14. Die noodsaaklikheid vir die WGA om die boodskap “Maak Gesondheid – Nie Oorlog” te bevorder. Die farmaseutiese bedryf was ontmasker as ‘n georganiseerde bedrogssisteem wat gesondheid belowe,maar tog ekonomies floreer deur die voortsetting van siektes.Die ontmaskering van hierdie bedrog wat op ‘n globale skaal plaasvind,dreig die ineenstorting van die multi-biljoen dollars beleggings -bedryf.Die farmaseutiese kartel en sy politieke potbewaarders het ‘n globale ‘geveg teen terrorisme’ van stapel gestuur om sodoende van hulle eie dade af te trek.Die oorlog teen Irak – ‘n oorlog wat onder valse voorwendsels begin is – was doelbewus deur die politieke potbewaarders van die twee voorste farmaseutiese uitvoer –nasies – die VSA en Groot Brittanje - in die wereld, bevorder.Die belangrikste deel van die WGA veldtog is om die direkte verbintenis tussen gesondheid en vrede aan die een kant en oorlog en siekte aan die ander, te ontbloot.
  15. Die WGA korrigeer die WGO se tragiese mislukking. Die Wereldgesondheidsorganisasie(WGO)-die Verenigde Volke liggaam wat ‘n halfeeu gelede gestig was om werelgesondheid te bevorder – het sover gefaal om sy doelwitte te bereik.Infiltrasie deur farmaseutiese belange het daarvoor gesorg dat sy programme oor voedsame gesondheidsvoorligting grootliks in die slag gelaat is,en deur bevorderende veldtogte vir winsgewende farmaseutiese geneesmiddels vervang.
    Die WGO se grondwet is in sy teenoorgestelde deur die sogenaamde ‘Codex Alimentarius Commission’ omskep,’n poging van die farmaseutiese kartel om wereldwyd natuurlike gesondheidsterapie te verbied, om sodoende sy wereldmonopolie op gesondheid te verseker.Dus, is daar ‘n objektiewe behoefte aan ‘n globale poging – onafhanlik van die WGO – en wat die ondersteuning van die mense van die wereld en hulle regerings sal geniet om dus wereldwyd elkeen se gesondheid te verbeter.
  16. Die WGA verteenwoordig die gesondheids- en ekonomiese belange van die totale ontwikkelende wereld. Die farmaseutiese kartel,vanuit sy tuisbasis van ‘n handvol geindustriliseerde lande, oefen sy dodelike greep op amper al die nasies en hulle inwoners uit.Die beskikbaarheid van effektiewe en bekostigbare natuurlike gesondheidsmetodes beteken dat dit nie meer nodig is vir die nasies van die wereld om voor die globale monopolie op wereldgesondheid te swig nie.Ontwikkelende nasies kan nou hulle beperkte finansiële middele toespits op die implementering van publieke gesondheidsbeleide wat op effektiewe,natuurlike metodes gebaseer is, en sodoende biljoene dollars bespaar.Hierdie geld is dan onmiddelik vir ander dringende sosiale behoeftes beskikbaar.Die inwoners en regerings van amper 200 nasies in die wereld sal direk voordeel trek uit die beëindiging van die farmaseutiese “beleggingsbedryf met siektes”.
  17. Afrika se Historiese Verantwoordelikheid. Die nasies van Afrika het oor die laaste halfeeu hulself van eeu-lange kolonialisme en apartheid bevry. Hierdie onlangse oorwinnings in ‘n ongelyke stryd tussen die onderdruktes en hulle onderdrukkers lewer nou ‘n besondere verantwoordelikheid op aan die nasies van Afrika om die die mens se gesondheid van die juk van die farmaseutiese kartel vry te maak. Deur die WGA te bevorder sal die mense van Afrika en hule regerings die voortou neem in die globale beweging om gesondheidsongellerterdheid tot ‘n einde te bring.
  18. Afrika se Historiese Geleentheid. Die inwoners van Europa het 500 jaar gelede die leiding geneem en hulle self van die juk van ongeletterdheid bevry, ten spyte van woeste teenkanting van hulle regeerders. Die uitvinding van die drukpers en die vespreiding van informasie in boekvorm was hulle vernaamste wapen in die geveg teen ongelletterdheid. Die ontploffing van informasie het die Europese nasies die deurslaggewende voordeel gegee om intellektuele en ekonomiese middele te mobiliseer om eeue lank die oorheersende kontinent te wees.
    Daar bestaan nou die historiese geleentheid vir ‘n soortgelyke stap vorentoe vir die ganse mensdom:die beëndiging van gesondheidsongelletterdheid. Deur die leiding te neem in die bevoordering van die WGA, sal die Afrika-nasies yslike finansiële middele vrystel, ekonomiese vooruitgang geniet, en die gaping na die geindustriliseerde lande toe maak.
  19. Ek maak ‘n beroep op elkeen om by die Wereldgesondheidsalfabetiseringsveldtog aan te sluit, omdat biljoene mense nog steeds verdoem is tot ongeletterdheid van verstand en liggaam.
  20. Biljoene mense hou aan om te sterf van voorkombare siektes – as gevolg van gesondheidsongeletterdheid – en dit is nou tyd om aksie te neem.


Matthias Rath, M.D.

Sitemap

Dr Matthias Rath is the physician and scientist who led the breakthrough discoveries in the natural control of cancer, cardiovascular disease and other chronic health conditions.
>> More...

A complete overview of Dr. Rath's campaign including full background information on all the issues.
>> More...

Up to date news and comment about worldwide developments

>> Natural Health Alternatives
>> Business with Disease
>> U.N.-Related Issues
>> Other News
>> African Union News


Click here for more information about the Foundation.

Click here to send us an email.

 Printer-friendly page

Send page to a friend Send page to a friend

Bookmark this page Bookmark this page
RSS

 © 2008 Dr. Rath Health Foundation Send page to a friend contact Printer-friendly page Help Previous document Top of the page Function not available in this page Back to Homepage