Nommer Een Prioriteit vir die nuwe Demokratiese Administrasie
'n Pasiënt se Verklaring van Regte
The New York Times het op 25 Julie 2004 geskryf: ”Die Demokratiese kandidaat vir vise-presidentskap,Senator John Edwards,’n ervare prokureur vir die beskuldigde, sê dat sy trotste verrigting in Washington,tot dusver, was om te help met die Senaat aanneming van‘n wetsontwerp wat ‘n pasiênt se regte,insluitend die reg om eise in te stel,omskrywe”. Ongelukkig het hierdie wetsontwerp nooit wet geword nie.
Die eerste taak van die nuwe Demokratiese administrasie is ‘n Pasiënt se Verklaring van Regte om die om die Amerikaanse mense se gesondheidsbelange te beskerm van die gewetenlose farmaseutiese beleggingsbedryf , wat deur die voortduring van siektes gedryf word.
Die Amerikaanse volk kan nie langer duld dat die gesondheid en lewens van elke familie gedreig word deur die beleggingsbedryf,wat gesondheid op ‘n bedrieglike wyse belowe,maar wat eintlik siektes bevorder as multi-biljoen dollars markte vir hulle geneesmiddels.Hierdie “Farma-Bedrog” is die grootste,georganiseerde bedrog in die geskiedenis,en die ware grondslag van die farmaseutiese bedryf .
Die Pasiënt se Verklaring van Regte moet pasiënte se regte tot vrye toegang tot natuurlike,nie-patenteerbare terapieë beskerm,sowel as die pasiënte se reg om geneesmiddelsvervaardigers te dagvaar,vir die verwoestende newe-effekte van hulle sintetiese,gepatenteerde geneesmiddels.
Die direkte Oorsake van die Huidige Gesondheidssorg Krisis
Die Bush-Administarsie en die "Farma-Bedrog" Bedryf
Is U Bewus van die Feite Dat:
- Die farmaseutiese en petrochemiese(olie) nywerhede is in die hande van dieselfde finansiële belanghebbende groepe soos Rockefeller en J.P.Morgan.
- Dat die farmaseutiese bedryf die grootste en mees winsgewende beleggingsnywerheid is,met jaarlikse winste wat $450 biljoen oorskry.(Bron:Vatikaan,Februarie 2004)
- Dat die geneesmiddelvervaardigers die grootste skenkers tot die presidensiële veldtog was.Sonder hierdie ondersteuning sou die Bush-Administrasie vandag nie in die Withuis gewees het nie.
- Dat sleutel verteenwoordigers van die geneesmiddelbedryf as beleidsmakers van die Bush-Administrasie aangestel is,vernaamlik Donald Rumsfeld, ‘n voormalige farmaseutiese HUB/HUO en hoogs gedekoreerde geneesmiddelvervaardiger eksekutant.
- Dat vyf van die 10 wetgewende inisiatiewe niks anders as multi-biljoen regerings subsidieprogramme vir die farmaseutiese kartel was.
- Met hierdie soort polities gemotiveerde gunslone wat bedrae van tot honderde miljoene dollars bereik,belê die farmaseutiesekartel weer miljoene in die Bush herverkiesingsveldtog.
Begrip van die "Farma-Bedrog" Bedryf
Om Bush se herverkiesing te voorkom, en om te verseker dat ‘n nuwe beleidsrigting ingeslaan word, is dit vir ons nodig om die belanghebbende groepe agter die Bush-Administrasie – die gewentenlose “Farma – Bedrog” bedryf te ontmasker.
Is U Bewus van die Feite:
- Dat die farmaseutiese bedryf nie ‘n nywerheid wat natuurlik gegroei het nie,maar is liewer ‘n kunsmatig ontwerpe belegging van in “bedryf met siektes”.
- Dat die farmaseutiese bedryf gesondheidsoplossings aan die mense van die wereld belowe,maar,tog is die winste van die belegging van hierdie nywerheid afhanklik van die voortduring en uitbreiding van siektes as markpleine.
- Dat die enjin van hierdie “farma-bedrog” die patenteerbaarheid van geneesmiddels is,’n besigheidsbeginsel wat benodig word vir die uitroeiing van alle,natuurlike, nie-patenteerbare gesondheids-benaderinge,en die ontwikkeling van sintetiese,patenteerbare geneesmiddels,waarvan die meeste giftige newe-effekte bevat.
- Dat die voorkoming en uitroeiing van siektes kan en sal nooit in die belange van hierdie nywerheid wees nie omrede, dat hulle die opbrengs van die belegging,en uiteindelik hierdie beleggingsbedryf deur sy markplein- siektes - vernietig.
Die farmaseutiese beleggingsbedryf met siektes is die grootste, georganiseerde bedrog operasie in geskiedenis-dit belowe gesondheid, tog lewer dit siektes.
Die Onmenslike Dimensies van "Farma-Bedrog" en sy Verdoeseling deur die Bush-Administrasie
Die Swaar Verliese wat die "Farma-Bedrog" op die Amerikaanse Mense Toebring
Die nagevolge van die “Farma-Bedrog” affekteer die gesondheid en die lewens van elke Amerikaner- baie van wie het alreeds die duurste prys betaal.
Is U Bewus van die Feite:
- Dat meer as 100 000 Amerikaners elke jaar aan die dodelike newe-effekte van preskripsie geneesmiddels sterf, ‘n epidemie wat net deur die sterfgevalle aan kardiovakulêre siektes en kanker oortref word.(JAMA,April 15,1998)
- Dat daar nouliks enige farmaseutiese geneesmiddel is wat nie dodelike newe-effekte het nie.Hierdie skadelike geneesmiddels sluit in,onder andere, betablokkeerders, kalsiumantagoniste, chemoterapie geneesmiddels en cholesterolblokkeerders.
- Cholesterolblokkeerders word huidiglik deur meer as 11 miljoeen Amerikaners gebruik, tog is hulle eegesondheidsvoordele twyfelagtig soos hulle newe-effekte vermeerder. Vyftig mense het alreeds van die inname van die cholestrolblokkeerder, Baycol, gesterf, en die ses miljoen mense wat hierdie geneesmiddel gebruik het,lewe op respyt(tyd).
- ‘n Onlangse studie van cholestrolblokkeerders in swanger vrouens soos in New England Journal of Medicine op 8 April 2004 gepubliseer was,het getoon dat 20 uit 52 babas,amper die helfte van hulle,was met visvorme gebore as gevolg van hulle blootstelling aan cholesterolblokkeerders gedurende swangerskap.
- Alle chemoterapie geneesmiddels – die “Farma-Bedrog” se antwoord vir die kanker epidemie – is erg giftige agens wat al die selle in die liggaam vernietig.Dus die mees frekwente newe-effek vanchemoterapie is die ontwikkeling van nuwe vorms van kanker in pasiênte wat hierde geneesmiddels gebruik.
- Die “Farma-Bedrog” se antwooed vir VIGS(Verworwe immuniteitsgebreksindroom) is AZT, ‘n giftige agen wat die genetiese materiaal in alle selle blokkeer, insluitend die witbloedselle wat deur die pasiênt se immuneverdediging benodig word.Dus is die mees frekwente newe-effek van VIGS-behandeling, ‘n erger vorm van die siekte.
Daar Moet geen Amnestie vir die Voortgesette "Farma-Bedrog" Bedryf Wees
Die skade wat deur die “Farma-Bedrog” aan die gesondheid van die Amerikaanse volk en die ekonomie van die hele nasie aangerig word, oortref die skade wat deur die tabaknywerheid aangerig word.
Die gesondheid en lewens van miljoene van mense word doelbewus opgeoffer deur die weerhou van reddingsinformasie vir net een rede – dit is nie patenteerbaar en is minder winsgewend.Die bemarking van patenteerbare, sintetiese geneesmiddels veroorsaak ernstige effekte tot so ‘n mate dat dit oorsaak van die vierde dodelike epidemie onder die Amerikaanse mense geword het – preskripsie geneesmiddeldood (JAMA,4/15/98).Hierdie “Farma-Bedrog” kos die samelewing biljoene dollars.
Net soos met die tabakregsgeding, het die mense,die gemeenskappe en state dwarsoor Amerika hofgedinge ingedien teen geneesmiddelvervaardigers om sodoende lewens te red en, om die multi-biljoen dollars “Farma –Bedrog” tot ‘n onmiddelike einde te bring.Daar is alreeds meer as 10 000 klagtes in die Baycol saak wat aanhangig teen Bayer en Glaxosmithkline gemaak is.
Die Bush-Administrasie poog om ‘n algemene amnestie aan die geneesmiddel bedryf toe te staan om sodoende die “Farma –Bedrog” te beskerm, en om hierdie gewentenlose bedryf toe te laat om te aan te hou.Die Bush-Administrasie het probeer om ‘n “Trojaanse Perd” aan die Amerikaanse mense te verkoop omdat geen gesondheidsgesinde persoon so ‘n politieke guns sal ondersteun nie.
- Eers het hulle probeer om die “Farma-Bedrog” amnestie agter die sogenaamde “mediese aanspreeklikheidsgedingvoering hervorming” weg te steek.
- Tweedens, het hulle probeer om die “Farma-Bedrog” amnestie by die Patriot Act(Patriootwet) en ander wette wat inderhaas in die volgstroom van September 11 gemaak is,in te las.
- Noudat hulle ampstermyn tot n einde kom, het hulle alle oëverblindery gestaak.In ‘n dramatiese verandering van gevestigde regeringsbeleid, het hulle op 24 Julie 2004 hulle vasberadenheid aangekondig om ‘n omvattende amnestie aan geneesmiddelvervaardigers te verleen deur klante te verbied om regsaksie teen hulle in te stel.
Die Natuurlijke Gesondheid Alteratiewe en die Bush-Administrasie se Pogings om hulle te Verbied
Natuurlike Reddings Gesondheids Alternatiewe word Doelbewus deur die "Farma-Bedrog" Bedryf van die Amerikaanse Volk Weerhou
Die geneesmiddelnywerheid moes die verspreiding van effektiewe,veilige en natuurlike alternatiewe wat nie-patenteerbaar is en wat hulle nie aan finansiële spekulasie bloot stel nie, stop sit sodat hulle met hulle globale bedrogsoperasie kan voortgaan.
“n Direkte gevolg van hierdie gesondheidssensuur is dat miljoene Amerikaners nie die behoorlike,reddings gesondheidsinformasie gekry het, wat kardiovakulêre siekte, kanker en ander gesondheids probleme, sou voorkom het.
Hierdie verbod op broodnodige gesondheidsinformasie was geen maklike taak nie.Biljoene dollars is al vir dekades deur die “Farma-Bedrog” bedryf gespandeer om strategiese invloed van mediese skole(farmakologie),gesondheidssorgverskaffers, die media, politieke partye, en uiteindelik, die Bush-administrasie te koop.
Die Amerikaanse volk moet onmiddelik ingelig word dat wetenskaplike ontdekkings gemaak is wat verduidelik waarom die drie vernaamste oorsake van sterfgevalle in Amerika, hartaanvalle,kanker en beroerte, hoofsaaklik onbekend in die dierewêreld is.
Is Jy Bewus van die Feite Dat:
- Die meeste mensesiektes soos kardiovaskulêre siekte, beroerte,diabetes, hoë bloeddruk, kanker en ander siektes hoofsaaklik onbekend in die dierewêreld is.
- Amper alle diere, in teenstelling met mense, produseer groot hoeveelhede askorbiensuur(vitamine C) deur dit in die lewer van suiker te omskep.Hierdie vitamine is die heel belangrikste katalisator vir die produksie van kollageen en elastien, die sleutel molekules vir die stabilisering van bloedvate en bindweefsel en dus, vir die voorkoming van vaskulêre siektes en ander toestande.
- VIGS – die grootste dreigement vir die ontwikkellende wêreld –kan nie in dieremodelle voortgeplant word nie.Dit was onlangs bewys dat dit(VIGS) bes behandel word deur ‘n kombinasie van vitamine en ander essensiële voedingstowwe wat nou miljoene lewens kan red en biljoene in gesondheidssorgkoste kan bespaar.(NYT,Julie 1,2004)
Daar is geen rede waarom hierdie siektes moet voortgaan om ‘n dreigement te wees vir miljoene mense as hulle oorsaak eers verstaan word. En dit word.
Die Bush-Administrasie se Finale Magsgreep: Misbruik van die WGO vir die beskerming van die "Farma-Bedrog" bedryf en 'n Globale Verbod op Natuurlike Gesondheid
Die mense van Amerika en die ganse mensdom het ‘n stadium bereik waar ons onsself van die juk van vandag se mees alledaagse siektes en van die “Farma-Bedrog” bedryf kan bevry.
Dit is die nuwe Demokratiese Administrasie se verantwoordelikheid en geleentheid om die Amerikaanse volk van hierdie uiterste diens te voorsien, om sodoende miljoene lewens te red en miljarde dollars te bespaar.
Dit gaan nie ‘n maklike pad wees nie.Die spesiale belanghebbende groepe agter “Farma-Bedrog” sal ‘n verbete stryd voer om hulle ekonomiese voorregte, wat uit hulle multi-miljard dollars bedryf met siektes vloei, te beskerm. Die nuwe Demokratiese administrasie benodig die volle ondersteuning van die mense van Amerika in hierdie strewe – en hulle gaan dit kry.
Die belonings sal asemrowend wees:Hartaanvalle en beroerte sal die eksepsie in toekomstige geslagte wees en vandag se mees alledaagse siektes sal hoofsaaklik onbekend wees. Die middele wat vrygestel is, sal gebruik word om aan dringende behoeftes soos gesondheid,onderwys, indiensneming en ander dringende kwessies van die mensdom, te voorsien.
Die Bush-Administrasie wil met sy finale magsgreep poog om die vrylating van die mensdom van die las van siektes te blokkeer.
Weet Jy van die Feite Dat:
- Die Bush-Administrasie aan die spits staan van ‘n poging om die verspreiding van informasie aangaande reddings gesondheidsvoordele van vitamine, essensiële voedingstowwe en ander natuurlike nie-patenteerbare terapie.
- Die Bush-Administrasie selfs die Wêreldgesondheidsorganisasie se Codex Alimentarius Commission misbruik met net een doel voor oë :die beskerming van die “Farma-Bedrog” bedryf teen die snelle vooruitgang op die gebied van natuurlike gesondheid.(Besoek ons webwerf vir meer informasie)
Hierdie poging van die Bush-Administrasie - agter die mense van Amerika se ruê – is niks anders dan die laaste hoera van van ‘n sisteem wat bestemd is om dood te gaan.
Die mense van Amerika sal met die November 2004 verkiesing die geleentheid kry om hierdie doodstryd te verkort.
Is Dit Nie Genoeg vir die Mense van Amerika?
Jy het die keuse: Jy kan aanhou om jou gesondheid en lewe op te offer aan die voortbestaan van die “Farma-Bedrog” bedryf – of, jy kan na die daad oorgaan om die vandag se mees alledaagse siektes uit die weg te ruim om sodoende ‘n einde te maak aan “Farma-Bedrog”.
Stem hierdie November net vir politici wat jou basiese gesondheidsregte sal waarborg:
- Onbeperkte pasiënt regte vir pasiënte om ‘n (regs)aksie te kan instel teen geneesmiddelvervaardigers vir lewensgevaarlike geneesmiddel newe-effekte.
- Gratis toegang vir pasiënte reddings, natuurlike, nie-patenteerbare geondheidsmaatreëls.
|